[00:13]Dit is die lied...[00:20]En hoor jy die magtige dreuning?[00:26]Oor die veld kom dit wyd gesweef:[00:30]die lied van 'n volk se ontwaking[00:34]wat harte laat sidder en beef.[00:39]Van Kaapland tot bo in die Noorde[00:43]rys dawerend luid die akkoorde:[00:47]Dit is die lied van Jong Suid-Afrika,[00:55]dit is die lied van Jong Suid-Afrika,[01:03]dit is die lied van Jong Suid-Afrika.[01:23]Waar songloed in glorie die berge[01:27]oor hul fronsende voorhoof streel,[01:32]waar ruisende wind oor die vlaktes[01:36]met grassaad kerjakker en speel,[01:41]Die diere het stil staan en luister,[01:45]die bome het bewend gefluister:[01:50]Dit is die lied van Jong Suid-Afrika,[01:58]dit is die lied van Jong Suid-Afrika,[02:06]dit is die lied van Jong Suid-Afrika.