Jonk En Verlore - Bottomless Coffee Band.mp3

Jonk En Verlore - Bottomless Coffee Band.mp3
Jonk En Verlore - Bottomless Coffee Band
[00:00.000] 作曲 : Lourens ...
[00:00.000] 作曲 : Lourens Johannes Rabé
[00:04.087] Daar is gange in jou kop ek ken dit
[00:07.473] Elke hoek en draai het ek ontdek
[00:12.158] Die kastele in jou hart se kamer
[00:16.227] Is soms verlig, soms toegetrek
[00:20.290]
[00:22.112] Ek droom van lang strande, jy droom van groot stede
[00:30.556] Ons ken mekaar se diep en duister, lag en luister, ons klein wêreld ons rusplek
[00:37.601]
[00:39.303] Ons bou mekaar en breek mekaar
[00:41.277] Deur al die skree, net jy
[00:43.067] Toe ek jou oog gevang het jare terug was ons nog vry
[00:47.422] Wat as ons net alles los ons goed op pak en ry
[00:51.708] ‘n Avontuur gaan soek…
[00:54.856]
[00:55.913] Jonk en Verlore
[00:58.807] Nes in die ou dae
[01:04.069] Nes in die ou dae
[01:08.179] Jonk en Verlore
[01:14.177]
[01:21.162] Daar is plekke in die wêreld waar ons was
[01:24.587] Elke stad is deel van jou
[01:30.103] Die wysies binne my kom uit soos branders
[01:33.543] Kan ons lugkastele bou
[01:37.074]
[01:39.199] Ek droom van lang strande, jy droom van groot stede
[01:47.148] Ons ken mekaar se diep en duister, lag en luister, ons klein wêreld ons rusplek
[01:53.675]
[01:56.390] Ons bou mekaar en breek mekaar
[01:58.420] Deur al die skree, net jy
[02:00.391] Toe ek jou oog gevang het jare terug was ons nog vry
[02:04.486] Wat as ons net alles los ons goed op pak en ry
[02:08.805] ‘n Avontuur gaan soek…
[02:11.816]
[02:13.035] Jonk en Verlore
[02:16.214] Nes in die ou dae
[02:21.101] Nes in die ou dae
[02:25.320] Jonk en Verlore
[02:31.126]
[02:47.396] Ons bou mekaar en breek mekaar
[02:49.951] Deur al die skree, net jy
[02:51.706] Toe ek jou oog gevang het jare terug was ons nog vry
[02:55.871] Wat as ons net alles los ons goed op pak en ry
[03:00.216] ‘n Avontuur gaan soek…
[03:00.975] Wat as ons net alles los ons goed op pak en ry
[03:17.196] n Avontuur gaan soek…
[03:21.334] Jonk en Verlore
[03:25.234] Nes in die ou dae
[03:29.543] Nes in die ou dae
[03:34.048] Jonk en Verlore
展开